Aspekte van die dramateorie word bespreek in DIALOOG, DIDASKALIA en DRAMATEKS EN OPVOERING. Ander aspekte van die drama kom in die volgende bydraes ter sprake: ABSURDE DRAMA, DOKUMENTêRE DRAMA, DRAMA, EENBEDRYF, EPIESE TEATER, FLITS, HOORSPEL, KLUG (MODERNE), KOMEDIE, KOMIESE ONTSPANNING, LEESDRAMA, MELODRAMA, MIRAKELSPEL, MISTERIESPEL, MONOLOOG, TELEVISIEDRAMA, TRAGEDIE, TRAGIKOMEDIE en VERSDRAMA.