Aanbod om te help bywerk

Die redaksie sal hulp met die bywerk van lemmas besonder hoog waardeer. As u wil meewerk aan die bywerk van Literêre terme en teorieë, kontak ons asb via die Facebook-Page: www.facebook.com/littermteorie

Noem asb die titel van die lemma (of lemmas) wat u wil bywerk, hoe u die lemma spesifiek wil bywerk, en wat u kwalifikasies is om hierdie lemma by te werk.